SARINA BRIEDENHANN

SARINA BRIEDENHANN
volg my op FACE BOOK

Wie is Sarina

My Photo
Sarina begin haar solo loopbaan in 1987 met haar optrede in die Nasionale TV Program "Debuut". Sederdien het sy 9 albums vrygestel en 1 verhoogstuk "Destiny"aangebied. Sy word een van Suid Afrika se mees geliefde diva's. Sarina Briedenhann het oor die jare een van die land se mees bekende en opregte Ligte Afrikaanse en Geestelike Sangeresse geword. Sarina is n kunstenaar met geen musikale beperkings in beide taal en genre. Haar smaakvolle keuse van musiek beklemtoon haar buigsaamheid as kunstenaar, sonder om haar sterk Christelike geloof en waardes prys te gee of haar liefde vir haar moedertaal, Afrikaans. Sarina lewer tans n uitstekende diens ten opsigte van aanbied van sang lesse, afronding aan jonk en oud. Sarina se jongste nuutste cd "Through the fire" haar eerste engelse album vertoon haar stemkwaliteit, en musikale buigsaamheid ook in die Southern Gospel (country klanke) style. Hierdie cd vertel die verhaal van Sarina se afwesigheid van 10 uit die musiekmark. n Album wat die luisteraar vat op n musikale reis van genesende klanke. lees meer oor Sarina se persoonlike ervaring oor die samestelling van die liede op die album van Through the fire.

Thursday, 18 August 2011

Believe in yourself


God sees the hidden treasures inside of you. He wants to bring those treasures out and make your dreams reality. Don’t water down your dreams. Have confidence today because He believes in you, and He is making a way for you!

Saturday, 2 April 2011

Winkel

SARINA SE WINKEL

Through the fire cd

VIEW
 

SAR1009 (click to select)

R120.00 ZAR ($20.00)
+ shipping and tax

 BUY NOW

  

SAR1005 (click to select)

R120.00 ZAR ($20.00) + shipping and tax

 
BUY NOW

  

SAR1005 (click to select)

R120.00 ZAR ($20.00) + shipping and tax

 BUY NOW

  

SAR1008 (click to select)

R120.00 ZAR ($20.00) + shipping and tax

 BUY NOW

  

SAR1007 (click to select)

R120.00 ZAR ($20.00) + shipping and tax

 BUY NOW

SPECIAL!!!!
BUY 3 GET 1 FREE
 

SAR110 (click to select)

R400.00 ZAR

 BUY NOW

  
SAR1001 (click to select)


R120.00 ZAR

 BUY NOW

 
SAR1002 (click to select)

R120.00 ZAR

 BUY NOW

  SAR1006 (click to select)

R120.00 ZAR

 BUY NOW


  SAR1003 (click to select)

R120.00 ZAR

 BUY NOW

Sarina Singing Studio


Turning your talent from a hobby to a possible Career or a part-time Career
SARINA  SINGING STUDIOS / Vocal / Singing Lessons by trained professional,
Ballad, Contemporary   Singer/vocalist for over 25 years.
ONE- ON-ONE, PRIVATE LESSONS IN THE COMFORT OF MY HOME -STUDIO. 
All ages are welcome.
   I will teach you:
   The art of LISTENING
  • Applying LISTENING SKILLS to THE ART OF SINGING
  • BREATHING TECHNIQUES and POSTURE
  • SINGING LESSONS (Practical), NOTE for NOTE, PHRASING etc.
On professional sound Equipment,  for 1 to 2 HOURS PER WEEK, or as preferred / required.
  • ARTICULATION
  • SINGING IN TUNE; PERFECT PITCH
  • MICROPHONE TECHNIQUES
  • MOVEMENT & STAGE TECHNIQUES  
  • ACQUIRING a suitable REPERTOIRE, to suit your vocal range and style. 
  • Assistance with acquiring the best Backing Tracks, where required.
  • MAKE-UP and STAGE WEAR ie, STYLIZING for the individual.

Foto's

VIDEO  |  FOTO'S

Tuesday, 22 February 2011

Nuutste CD - Through the fire


Through  the fire
boutique winkel

Optredes-Op Versoek

OPTREDES OP VERSOEK
HIERDIE PROGRAM IS VIR:
  • BESIGHEIDS FUNKSIES EN
  • TROUES EN
  • SPESIALE VERJAARSDAE'S.
  • DIE PROGRAM BESTAAN UIT MYSELF EN 2 ANDER SANGERS EN N LIVE BAND.
  • ONS SING BEKENDE GEWILDE MUSIEK VAN VERSKEIE SANGERS MET STYLE VAN: VAN ABBA TOT BY FRANK SINATRA EN OORSPRONKLIKE LIEDERE.
  • EK DOEN OP VERSOEK SPESIALE LIEDERE VIR N TROUE EN SPESIALE VERJAARSDAG. AS EK NIE DIE AGTERGRONDMUSIEK HET NIE, TREE EK SAAM MET N MUSIKANT OP WAT MY BEGELEI. 
  • KLANK EN BELIGTING WORD DEUR MYSELF VERSKAF. 
  • VIR MEER HIEROOR, BESOEK MY WEB. BESPREKINGS EN NAVRAE
  • EK DOEN OOK MY EIE EENVROU VERTONING "DESTINY"
  • HIERDIE PROGRAM HANDEL OOR DIE LIEF EN LEED VAN VERHOUDINGS EN WORD UITGEBEELD DEUR KOSTUUM VERANDERINGS, SAAM MET MUSIKANTE EN AGTERGROND SANGERS EN DANSERS. MUSIEK VANAF DIE CD "DESTINY" EN ANDER GEWILDE LIEDE OOR VERHOUDINGS EN DIE LIEFDE IN AFR EN ENG WORD KLEURVOL UITGEBEELD.
  • LIEDE SOOS:
  • DROOM OU,
  • DESTINY
  • FLENTERSEUNTJIE,
  • NABY JOU
  • LOVE STORY
  • THE ROSE
  • AFRICAN BLUE
  • DINK JY DAREM NOG AAN MY
  • SPROETJIES
  • VAN WAT EERS LIEFDE WAS
  • JY IS MY BOKKIE
  • WESKUSSTRANDE
  • BOSVELDPARADYS
  • I HAVE A DREAM
  • FEEL THE LOVE ENS..
  • BESPREKINGS EN NAVRAE. BESOEK DIE WEB VIR MEER BESONDERHEDE http://.www.sarinamusic.co.za/

Optredes-Vroue

VROUE OPTREDES:MET HIERDIE PROGRAM KIES ONS SAAM N TEMA. ONS HET N PAAR "FANCY DRESS" OGGENDE GEHAD MET GROOT PRET.
DIE DAMES KIES N KARAKTER EN TREK SOOS EEN AAN.
KONTAK  MY OOR N PAAR TEMAS WAT REEDS AANGBIED WAS.
VROUE FUNKSIES IS NIE NET VIR OGGENDE NIE, MAAR OOK VIR AANDFUNKSIES.
  • EK BIED BAIE MA EN DOGTER FUNKSIES AAN WAARTYDENS ONS N GELUKKIGE WENNER KIES EN N GRATIS GRIMEER SESSIE "MAKE OVER" DOEN DEUR N PROFESIONELE "GRIMEERKUNSTENAAR" WAT SAAM MET MY OPTREE.
  • EK TREE OOK SAAM MET MY DOGTER OP IN N DUET PROGRAM WAAR ONS GEWILDE LIEDJIES VAN TOEKA TOT NOU SING.
  • EK TREE GEREELD OP BY VROUE KAMPE
  • EK TREE OOK AS SPREKER OP.
Besoek my web vir meer inligting/ http://www.sarinamusic.co.za/
navrae en besprekings