'n deel van die program word spesifiek aan die kinders gewy.
- Lekker verskeidenheid van ligte liedjies
- ou-bekende Liedjies
- splinternuut
- heerlike vertellings tussenin
- met n paar ligte klassieke liedjies
- en n paar gospel liedjies
Besprekings en navrae kan gedoen word by sarina@sarinamusic.co.za
of besoek sarina se webtuiste by http://www.sarinamusic.co.za/
No comments:
Post a Comment