SARINA BRIEDENHANN

SARINA BRIEDENHANN
volg my op FACE BOOK

SARINA BRIEDENHANN

Wie is Sarina

My photo
Sarina begin haar solo loopbaan in 1987 met haar optrede in die Nasionale TV Program "Debuut". Sederdien het sy 9 albums vrygestel en 1 verhoogstuk "Destiny"aangebied. Sy word een van Suid Afrika se mees geliefde diva's. Sarina Briedenhann het oor die jare een van die land se mees bekende en opregte Ligte Afrikaanse en Geestelike Sangeresse geword. Sarina is n kunstenaar met geen musikale beperkings in beide taal en genre. Haar smaakvolle keuse van musiek beklemtoon haar buigsaamheid as kunstenaar, sonder om haar sterk Christelike geloof en waardes prys te gee of haar liefde vir haar moedertaal, Afrikaans. Sarina lewer tans n uitstekende diens ten opsigte van aanbied van sang lesse, afronding aan jonk en oud. Sarina se jongste nuutste cd "Through the fire" haar eerste engelse album vertoon haar stemkwaliteit, en musikale buigsaamheid ook in die Southern Gospel (country klanke) style. Hierdie cd vertel die verhaal van Sarina se afwesigheid van 10 uit die musiekmark. n Album wat die luisteraar vat op n musikale reis van genesende klanke. lees meer oor Sarina se persoonlike ervaring oor die samestelling van die liede op die album van Through the fire.

Tuesday 22 February 2011

Sarina en ander kunstenaars

Sarina het deur die jare n huishoudelike naam geword wat gewild is onder oud en jonk. sy het die verhoog al gedeel met baie bekende kunstenaars soos.Tolla van der merwe,Rina Hugo, Andre Schwartz, Danie Botha, Louiz Britz, Trevor Nasser, Riaan Nienaber, Francois en Elizabeth Fourie, Randall en Coba wicomb,  danie nieuhous, coleske, karin hougaard, sonja herholdt, worsie visser, clive bruce, fanie de jager, juanita claasens, manuel escorsio, sonja herholdt, johan stemmet, innes en franna benadie, chris le roux, francois hayes, jan de wet, good news, willie joubert, ronnie belcher, piet smit, fredie nest, guilome', philip moolman, lance james, clive bruce, bobby angel, aneli van rooyen, nico carstens, richard en lochner, robby clay, laurika rauch, jannie pelser, min shaw, cathy viljoen,  christa steyn, jannie du toit, arina de witt, andre swiegers, cut glass, dozi, gerrie pretorius, hennie smith, hessel van der walt, irene van wyk, leon ferreira, lucas maree, mathys roets, nadine',peter vincent, thys die bosveldklong, gerhard steyn.
lees meer.....

No comments:

Post a Comment