SARINA BRIEDENHANN

SARINA BRIEDENHANN
volg my op FACE BOOK

SARINA BRIEDENHANN

Wie is Sarina

My photo
Sarina begin haar solo loopbaan in 1987 met haar optrede in die Nasionale TV Program "Debuut". Sederdien het sy 9 albums vrygestel en 1 verhoogstuk "Destiny"aangebied. Sy word een van Suid Afrika se mees geliefde diva's. Sarina Briedenhann het oor die jare een van die land se mees bekende en opregte Ligte Afrikaanse en Geestelike Sangeresse geword. Sarina is n kunstenaar met geen musikale beperkings in beide taal en genre. Haar smaakvolle keuse van musiek beklemtoon haar buigsaamheid as kunstenaar, sonder om haar sterk Christelike geloof en waardes prys te gee of haar liefde vir haar moedertaal, Afrikaans. Sarina lewer tans n uitstekende diens ten opsigte van aanbied van sang lesse, afronding aan jonk en oud. Sarina se jongste nuutste cd "Through the fire" haar eerste engelse album vertoon haar stemkwaliteit, en musikale buigsaamheid ook in die Southern Gospel (country klanke) style. Hierdie cd vertel die verhaal van Sarina se afwesigheid van 10 uit die musiekmark. n Album wat die luisteraar vat op n musikale reis van genesende klanke. lees meer oor Sarina se persoonlike ervaring oor die samestelling van die liede op die album van Through the fire.

Sarina Kuns, Juwele

SARINA EKSKLUSIEWE JUWELE  | KRUISE | WIRE JUWELERY  | MOSAIC | KONTAK


Silvergold blue glass 2 piece
 
Silver pink pandora cross necklace
   KOOP NOU
 P9465 (click to select)
  R250.00 ZAR + Postage
 P9469 (click to select)
  R250.00 ZAR
+ Postage

 Angel Rose Coper 3 piece
 
 Blue Crystal heart
 P934 (click to select)
  R350.00 ZAR + Postage
 P946 (click to select)
  R250.00 ZAR + Postage